Die departement van hoër onderwys en opleiding se begroting maak nie voorsiening vir geld vir veeltaligheid aan universiteite nie en daarom behoort dit hersien te word.So het mnr. Mahlubi Mabizela, direkteur vir beleid en ontwikkeling in dié departement, die afgelope naweek by ’n konferensie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) gesê.
Consumer Views